Kurt Darren x Eloff x Ricus Nel - Kwagga Karnaval (Official Music Video)
Season 1 Episode 1
Kurt Darren x Eloff x Ricus Nel - Kwagga Karnaval (Official Music Video) — S1 E1
2023-10-12
Official Music Video for "Kwagga Karnaval" by Kurt Darren x Ricus Nel x Eloff. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/kwaggakarnaval Follow Kurt Darren on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/kurtdarren Instagram - https://www.instagram.com/kurtdarren/ TikTok – https://www.tiktok.com/@kurtdarrenmusic Select Website –https://selectmusiek.co.za/kurt-darren/ Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://www.tiktok.com/@e.l.o.f.f Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Follow Ricus Nel on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/RicusNelMusiek Instagram - https://www.instagram.com/ricusnel/ TikTok – https://www.tiktok.com/@ricusnel Select Website – Music video: Gerduan Kemp Assistant: Emil Paul Venue: Die Vlakvark Kwagga Karnaval: Ou Trompie was n lekker Lekker man Elke aand vasgenaal by die bar Sy dop was dubbel Vel diep verrimpel Sy lewe n staalsnaar bokskitaar Maar op n Vrydag By die Kwaggaberg hotel Was dit Stomp Ou Tromp En sy beste bende pels Ou Blikkies was n drommer Die beste drommer wat n Johnnie Rooi kan koop Dawie de Lange die backup-sanger Jis, hy’t daai baskitaar laat kook PRE: En elke Vrydag By die Kwaggaberg hotel Speel hulle boere-orkes By die Kwagga Karnival Niemand kan seil oor die vloer Niemand kan dans soos n boer Ons Afrikaners doen dit die beste Niemand kan ‘n pompie so pomp met Soveel kuns en kultuur Soos die Boksombende boere-orkes Daar by die Kwagga Kwagga Karnival Is die boerebal beter as die res Want By die Kwagga Karnival Gaan al die mense mal Vir die Boksombende Boere-orkes Ou Stompie kon n donkie Daai Donkie long Selfs agter sy rug speel sy oe gesluit En sy lippe tuit Sy skoene Altyd piesang geel En elke n Vrydag Was dit n boerebal Met ou Stomp Ou Trompie En sy beste bende pels n Suid-Wes man Sy naam was Jan Kon daai orrel Mooi laat skree Sy vingers dans In Afrikaans Soos hy die note lewe gee En e