Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official)
Season 1 Episode 1
Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official) — S1 E1
2019-12-05
Stream "Mejuffrou Sonneblom" Now Everywhere You Get Your Music : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/mejuffrou-sonneblom--doin-it-right Herverbeel, the new album from Die Heuwels Fantasties now streaming on all your favourite platforms. Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! http://www.youtube.com/channel/UC6hZziGjzTF9axWqKpl8FyQsub_confirmation=1 Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za SOCIALS: Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok. Instagram: https://www.instagram.com/dieheuwelsfantasties/ Twitter: https://twitter.com/dieheuwels Facebook: https://www.facebook.com/dieheuwels/ MEJUFFROU SONNEBLOM (Lirieke): jy lieg altyd as jy lag jy dink seker ek is stupid of iets en as jy weg is voel ek neuroties nou kan ek nie die huissleutels sonder jou vind nie ek’s op daardie 24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3x10 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip tyd vlieg so stadig mis jou lekker goed lippe groot geword op die 80’s stuff ons was by die drive-thru deur nooit te vroeg om verlief te raak nie elke klein dingetjie doen dit net weer Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaas pad my hart was die losprys ek gee nie meer om nie bye-bye net nog iemand wat jy lief gehad het bye-bye Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Na-Na-Na-Na Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na alkohol het nog nooit my hart gebreek nie jy lag as jy lieg jy dink seker ek is die agtergrond en nou dans ek asof daar twee van jou is en as jy weg is voel ek neuroties nou kan ek nie die huissleutels sonder jou vind nie en die tyd vlieg so stadig tyd vlieg so stadig menso lewe verniet van faktuur tot faktuur breek die borde teen die muur kan nie lekker sien nie so kom ons doen dit n