Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
Season 1 Episode 1
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok — S1 E1
2022-12-23
Nora Vlok stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesandappel/nora-vlok Reggisseur en Verfilming : Damiane van Reenen Nora Vlok vertolk deur : Marguerite van Eeden Mede-Regisseuse & Stilering : Mienke Ehlers Kleur: Jarryd du Toit Grimering : Leney Vercellotti Assistente : Hendrik Niewoudt en Pieter Booysen Agter die Skerms : Roy Harris Babe dankie vir die Cherrypicker deur Hannu Kruger by Sterling Access en Laerskool Welgemoed vir die veld waar ons geskiet het dit word opreg waardeer! Gekerfde Senuwees almal :-) Lirieke: Ken jy vir Nora Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora Nora Vlok Ken jy vir Nora Nora Vlok Ken jy vir Nora Nora Vlok Sy word nie oud nie Sy word wys Haar hart is groot Maar die geduld is klein Sy klap ’n toon Tot waar sy gaan Haar voete die weet Waar kom sy vandaan So as jy dink Jy’s man genoeg Stap dan nader en Skraap jou gemoed Tel jou woorde Wakker slaap Ken jy vir Nora Sy vat raak Ken jy vir Nora Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora Nora Vlok Ken jy vir Nora Nora Vlok Ken jy vir Nora Nora Vlok Vra maar haar ma hulle Lewe op genade Spaar al jou trane Daar is water in die krane Selfde boot Ander oseaan Nora Vlok waar kom jy vandaan As jy dink Jy’s man genoeg Stap dan nader Skraap jou gemoed Tel jou woorde Wakker slaap Ken jy vir Nora Sy vat raak Ken jy vir Nora Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora Nora Vlok Vra maar haar ma hulle Lewe op genade Spaar al jou trane Daar is water in die krane Selle boot Ander oseaan Nora gaan nie Waar die strome gaan Ken jy vir Nora Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora Nora Vlok Ken jy vir Nora Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora Nora Vlok